Terug na die Nuusblad
 
Terug na die Hoofblad
 
   
NOG N SPYKER IN DIE ANC KIS
Deur Fred Rundle

Hierdie Kommunistiese regering het die afgelope vier jaar die koste van ‘n plaaslike telefoonoproep van 3 minute met 99,1 % vermeerder. In 1996, het ‘n oproep van drie minute 24,1 sent gekos en in 1997 is dit verhoog met 28% na 30,9 sent. Die volgende jaar, 1998,  word dit weer verhoog met 24,9% na 38,6 sent.
Die gemiddelde drie minute oproep sal voortaan 48 sent kos, wat ‘n gemiddelde
verhoging van 19,2% beteken. 

Wat dinge erger maak, is die feit dat sodra jy ‘n nommer skakel en die foon word anderkant opgetel, is die koste dadelik 46 sent al praat jy net ‘n paar sekondes. Dit beteken ook dat jy 46 sent betaal vir elke verkeerde nommer wat jy kry en dit is ‘n gereelde verskynsel .

Asof al hierdie nie erg genoeg is nie, is daar nou ook ‘n 11% vehoging in die maandelikse huurkoste van telefone vir huiseienaars en ‘n verhoging van 13% in die huurkoste vir besighede. 

Internasionale oproepe sal met gemiddeld 8,1% verlaag vanaf Maart hierdie jaar, terwyl verdere verlagings met ‘n gemiddeld van 24% oor die volgende maande  hierdie jaar ingestel sal word. Aangesien gewone huisgesinne en klein sakeondernemings selde internasionale oproepe maak, is hierdie toegewing van amper geen belang vir hulle nie. Dit is bloot ingestel om groot sake-ondernemings te bevoordeel wat in elk geval dit kan bekostig.

Hierdie verhogings het baie groot nadele vir gewone huishoudings en skoolkinders, sowel as vir klein sakeondernemings wat van die internet gebruik maak. Oumense en gestremdes wat afhanklik van ‘n telefoon is, word ook ‘n gevoelige slag toegedien.   

Internetoproepe en internet e-pos wat versend word na enige plek in die wêreld, word gemeet asof dit ‘n plaaslike oproep is. In Amerika was daar verlede jaar byvoorbeeld meer e-pos as wat daar gewone pos was.  In Suid Afrika word daar ook al meer van e-pos gebruik gemaak want dit is privaat en betroubaar. Dit is ook baie vinniger en dit word nie deur die regering se swartwerkers hanteer nie, wat bekend staan vir hulle diefstal, gepeuter en die verloor van briewe. Ongelukkig kan geld nog nie per e-pos versend word nie. 

Hierdie situasie kan dalk binnekort drasties verander. Die Regskommissie het voorgestel dat wetgewing ingedien word wat Maatskappye sal verplig om op hulle eie onkoste apparaat te voorsien vir die regering om mee te luister na gesprekke en om enige pos en boodskappe op die internet te onderskep. Hierdie is ‘n blatante skending van menseregte, maar die regering en sy meelopers in die parlement is baie selektief met hulle toepassing van basiese menseregte na gelang dit hulle pas.

Met hierdie verhogings wys die Swart regering weereens dat hulle totaal onbevoeg is om enige vorm van regering te handhaaf, wat nog verbeter. Alhoewel dit vir ons nadelig is op die kort termyn, is elke bietjie gemors wat hierdie klomp anargiste aanvang, tot voordeel vir ons. Ons moet  dit verwelkom., want dit wys net dat dit noodsaaklik is dat ons weer onself moet regeer. Dit gaan die geleentheid bied vir ‘n klompie goed opgeleide en voorbereide blanke Patriotte om toe te slaan wanneer die onvermydelike anargie en die chaos later sy hoogtepunt bereik. Hierdie punt is baie naby, maar in die tussentyd moet die blankes aansluit by voorstedelike beskermings-eenhede om wet en orde in die voorstede te handhaaf. Die jonger goedopgeleide manne met Weermag ondervinding moet by die kommandos aansluit. Ons trein na vryheid het alreeds vertrek en dit stoom voort in volle gang. Die eindbestemming gaan baie gouer kom as wat menige mense verwag. Niks kan dit stop nie en ons manne moet net paraad wees om op die trein te klim en die geleentheid te gryp.